Wednesday, April 24, 2013

KOUKI's Lipton Ice Tea Can Design. VOTE! You CAN do it! http://apps.facebook.com/lit_draw_can/?event=can_view_gallery&nid=500&country=za

Friday, April 5, 2013

Ek is verlief op geskiedenis, ou geboue en ander lande waar die ivy oor hoë mure rank. Ek is verspot oor die wete dat my voete loop waar baie ander jare terug ook spore gelos het. 'n mengsel van oud en nuut, die reuk wat omplof as die knip van my vintage handsak geraas maak, krake in ou leer skoene en n jas wat my omhels. My Oë rek toe ek die toring sien, n stukkie van my hart lê daar. Noue strate met klippe, rooiwyn en verskillende kulture wat vloei...alles wat ek besit in een tas.. ek is..ek was..ek gaan wees